Onderling Sorg: Groenhuis
| |
|
GROENHUIS
Ons as gemeente kom al ‘n lang pad saam met die Groenhuis
Op die oomblik is daar 11 kindertjies in die huis - Ouderdomme wissel tussen 3 en 7 jaar
Die afgelope paar jaar was ons baie bevoorreg. Die kinders kon hierdie jaar ons kerk kermis bywoon, te danke aan borge en donateurs.
Ons is oop vir enige ideas wat ‘n verskil kan maak in hierdie kinders se lewe. Daar is altyd ‘n tekort aan helpende hande. Ons moedig enige iemand aan om betrokke te raak sodat ons ‘n verskil kan maak, al is dit selfs ‘n kort kuiertjie, ‘n storie lees of ‘n donasie maak.
Indien u wil betrokke raak of ‘n bydra lewer, kontak vir Pixie 083 273 5876.








|
|
|
|
|
|
|