Tuisblad
Gedenkmuur
Wie is Wie
Bedieninge
Admin
Vir Kinders
Aflaai Materiaal
Argief
Kontak Ons

Manne Bediening


 

Die Manne kom bymekaar in Suikerbosrand!!!

 

 

  • Kyk wat doen die manne! Kliek Hier
  • Die manne het weer bymekaar gekom by Suikerbosrand Saterdag 31 Maart 2012 Kliek hier
  • Die manne besoek MMC  Kliek hier

Visie:

Leef in gehoorsaamheid aan die Stem van Jesus

 

Missie

Om te Hoor wat die Heilige Gees aan ons sĂȘ en om die manne binne en buite ons grense te versterk, onderrig, ondersteun en te getuig van die Wonder en Liefde van Jesus in die uitleef van die Visie.

 

Sleutel doelwitte:

      

Meditasie, mannebyeenkomste, getuig

Gesinne opbou en versterk

Reik uit na die Gemeenskap

Skakeling met ander manne oor denomenasie grense heen.

Besigheidshulp en versorging

 

Kontak persoon

Burger Hoffman

082 781 5930

Burger.hoffman@ekurhuleni.gov.za