Verantwoordelikheid
Blommerangskikking vir eredienste& spesiale funksies.
Versierings en uitstallings tydens spesiale funksies.(Kerssangdiens)
Muurpanele wat jaartemas uitbeeld bv. die 6 G’s
Samesyn
Aanleer van nuwe vaardighede op Donderdae tussen 9:30 en 12:00 in die Kinderkerk.
“Nuwe vaardighede” sluit in:
Naaldwerk, Kralewerk, Lapverf, Sklider, Blommeranskikking ens.
Omgee
Maak van 65 paar handgebreide bedsokkies gedurende Meimaand vir die inwoners van Huis Kowa Pienaar.
Deelname
Indien jy ook graag wil kom help met die blomme of nuwe vaardighede wil aanleer of sommer net kom vir die samesyn/omgee skakel vir Henriëtte van der Merwe by 0828221420