Nico Grobbelaar - Tentmaker dominee
Teologie Graad ontvang by UP 1988
Deel van die gemeente sedert 2003. Sedert Feb 2007 Tentmaker dominee
Getroud met Tessa. Drie dogters , Matriek, Graad 9 en Graad 3
Tentmaker moet sy eie inkomste genereer. Hy is nie afhanklik van die gemeente vir sy salaris nie. Daarom is ek ook tegelykertyd boukontrakteur wat nuwe huise bou asook aanbouings.
Tentmaker mag alles doen wat ‘n gewone predikant doen. Daar is geen onderskeid tussen die status van ‘n tentmaker en die van ‘n gewone predikant nie.
In die gemeente is ek dan ook verantwoordelik vir eredienste, bedien van sakramente en alledaagse gemeente take in samewerking met die ander leraars
Kuierkerk.
Hier het ek ‘n kort reeks in Maart 2009 gedoen oor: Geld wat stom is
Okt - Nov 2008 reeks oor Jy kan op water loop
Het nog nie ‘n tema vir die laaste vyf aande van die 4e kwartaal nie
Bernard Coetzee - Leraar
Gerrit Visser - Leraar