Gemeentevisie:

“Ons is ‘n Bybelse gemeenskap wat soos Christus wil wees”

Visie vir omgeebediening:


“Ons is ‘n verhoudingskerk deur omgeegroepe”
Vanuit die visie die volgende BEGINSELS:

…. Deur gebed wil ons

• Care (omgee)
• Share (koinonia / deel)
• Discipleship (Dissipelskap/groei)
• Outreach (uitreik)

Gevolgtrekking:

“Deur gebed gee ons om, deel ons, groeions en reik ons uit, omdat ons soos Christus wil wees” Ef 4:13b
Wat is die doel van ‘n omgeegroep?

Lees Joh 20:19,26
Lees ook Hand 2:40-47
Dit wil sê:

Omgeegroepe =
Middel tot ‘n doel
“soos Christus wil wees”, en nie die doel nie.
IS DIT JOU VISIE OOK?

Visie vir omgeebediening:

“Ons is ‘n verhoudingskerkdeur omgeegroepe”
Wie is deel van die omgeegroepbediening?

 Omgeegroepe (Lou Morkel)
 Bybelstudie (Leraars)
 Vroue (Laurentia Truter)
 Young adults (Gerrit Visser)

Gemeenskapsfokus: Ewald v Heerden
082 771 7309
(Nuwe bedieninge)
(Ad hoc – projekte)